Hierdie jaar, die naweek van 9,10 en 11 Augustus is dit tyd om Northam toe te mission vir Oppikoppi se grootste music festival sedert die actual Groot Trek. Ons tune julle elke jaar vroegtydig en elke jaar kom gooi ons foto’s en video’s na die massive jol. En elke jaar is daar ‘n klomp armsalige Jansalies wat huilerig is omdat …
Share dit faktap