Check hom

Survivor – hoe oorleef hierrie kak? – ‘n Ligbroekige kykie na die nuutste wat die SAUK ons nie bied nie…

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

TV is darem maar gemaak om fokken stront die lig te laat sien. En te laat oorleef. Vat nou maar Team Knight Rider, Silk Stalkings, Viper, Suburban Bliss, Big Okes, Felicia, Toasty Show en so aan. Die fokken lys kan vir altyd aanhou. Nuutste in die tou, nat van Hollywood se overproduced sets en loser mense met winning smiles en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieSurvivor – hoe oorleef hierrie kak? – ‘n Ligbroekige kykie na die nuutste wat die SAUK ons nie bied nie…