Check hom

22 tips vir Oppikoppi 22 wat Koppi virgins met ‘n koppie wysheid moet aflsuk

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Julle Oppikoppi veterans kan ook maar gerus deur hierdie tips scroll aangesien die kanse uitstekend is dat hierdie raad gewoonlik spooknugter gelees word en dadelik vergeet word met jou eerste “Koppiiiiiieee!” kreet wat jy laat weergalm soos wat jy die “Opppppiieeeee!!!” mating call van een of ander besope vreemdeling beantwoord in die bosveld. In fact, print hierdie storie uit en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin22 tips vir Oppikoppi 22 wat Koppi virgins met ‘n koppie wysheid moet aflsuk
Check hom

Ter wille van oorlewing

In Snotstories deur Chopper Charlie6 Eiertjies

In die laat eighties, vroeë nineties was ek as laaitie heeltemal befok oor flieke soos Rambo, Commando en Terminator. (En so was meeste ander laaities en ‘n paar girls wat dungarees gedra het.) Maar daar was iets waaroor ons almal nog sterker gevoel het. Iets waarsonder ons net nie kon oorleef nie… Die survival knife. Ek dink ek het die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieTer wille van oorlewing