Check hom

Ek het nou eers Supernatural begin kyk!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Fokkit, maats, ek het vyftien jaar se TV om in te haal, en dit boonop alles in een show! Die befokte sci-fi horror, Supernatural, het in 2005 uitgekom en ‘n goeie run gehad tot in 2020. Daar is 15 seisoene in totaal wat opgemaak word uit 327 episodes! Ek gaan omtrent vir ‘n jaar lank, elke dag ‘n episode in …

Share dit faktap
griffinEk het nou eers Supernatural begin kyk!