Dis meer as vier jaar sedert die Wedding DJs hulle kort-kortbroekies en hightops aangetrek en Play gedruk het op ‘n cd speler in Kaapstad. Maar die manne is terug met die “beste” van daai tagtigs en negentigs tracks wat ons almal in die geheim love en lustig sing in die shower as ons beter helfte nie tuis is nie. Saterdag …