Check hom

Super Comfort – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

‘n Eenvoudige, dog verbasend innemende en emosionele verhaal van om-en-by 15 minute lank wat gesentreer is rondom ‘n ma wat net haar gesin gelukkig wil maak. Taina berei voor vir die aankoms van haar seun, Eetu en sy vriendin.  Terwyl ons sien hoe haar noukeurige skoonmakery en haar pogings om ‘n gesprek met haar eenlettergrepige man aan te knoop aanknoop, …

Share dit faktap
griffinSuper Comfort – kragtige kortes