Sudden Light, volg twee susters, Mia en Squeeze, wat op verskillende wyse met hul pa se vinnig verswakkende gesondheid in die hospitaal deal. Mia neem haar suster Squeeze om met hul hond in die veld naby hul huis te gaan stap. Die landskap begin om hul verander en om hulle deurmekaar te maak. Mia kom af op ‘n vreemde man …