Check hom

Oortreffende klappe vir oortreffende trappe

In Snotstories deur Chopper Charlie5 Eiertjies

Kyk, ek weet lankal ons is besig om ‘n spul sissies en pisgrille groot te maak. Elke generasie is groter softies as die vorige ene en ons is eeue verwyder van veg vir oorlewing en actual diere wees. Woef, ek sê! Maar die jirre weet, die oordrewe, onnodige, en aanhoudende gebruik van die oortreffende trap maak my klaar. Dit, en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  • 7
  •  
  •  
  •  
    7
    Shares
Chopper CharlieOortreffende klappe vir oortreffende trappe