Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 4 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis die eerste Maandag sedert die 21-dae lockdown ingestel is en ek hoor fokken karre op die pad verby my huis kont! Jy moet net op die pad wees vir kak wat jy absoluut nodig het soos kos en medisyne, of as jy deur die regering ge-classify is as ‘n essential service. As jou tamatiesous op is, is dit nie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 4 – Wat kan ek stream?