Check hom

Donovan Borne gooi multi-cam live stream vandag om 15:00! Tune in op Facebook!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Laat ons sommer begin deur julle eerstens te bedank vir julle support vir Pedro Barbosa se show wat op Watkykjy se Facbebook page ge-stream het. Julle harte is groter as ou Pedro homself en julle bydrae het gemaak dat Pedro vir so rukkie nie net na homself kon kyk nie maar ook na sy crew wat hom altyd uithelp – …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDonovan Borne gooi multi-cam live stream vandag om 15:00! Tune in op Facebook!