Check hom

Wat het jy hierdie vakansie gekyk? Check hierdie stats vir Suid-Afrika!

In Movies en TV deur griffin

Vir sommige van ons maak die Desembervakansie eers komende Dinsdag klaar. Die meerderheid van julle unlucky bliksems sit reeds vir ‘n week lank by die graft en huil in julle cereal en oor julle tuna mayo toebas. Sorry man, dis super tos maar iemand moet werk om SA se water en ligte te betaal. Ek hoop jou vakansie was piele …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat het jy hierdie vakansie gekyk? Check hierdie stats vir Suid-Afrika!