Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Kom ons begin vandag met ‘n vinnige interessante stukkie opbeurende inligting wat Spotify vir ons aangestuur het. Volgens hulle stats was daar hierdie week ‘n toename in playlists vir kook- en huishoudelike temas, wat beteken  dat julle hoofsaaklik fokus op gesins- en huishoudelike takies in plaas van musiek om jouself faktap te suip en te party. Daar was ook ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 5 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 3 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Dis Sondag en dag 3 van die landswye lockdown in Suid-Afrika. Mense in ryk buurte wat panic shopping gedoen het is besig om hulle kakpapier vir ontbyt te vreet. Daar is absoluut niks anders wat jy aan die situasie kan doen, as om by die fokken huis te bly nie. As ons nie gaan luister nie, gaan ons langer gehok …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 3 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 2 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Ons trek nou by dag 2 uit 21 van die total lockdown en mense begin alreeds hulle shit verloor. Die maklikste manier om semi-sane te bly is om so bietjie social media distancing ook te pleeg, veral mense wat so bietjie oorreageer op situasies. Suid-Afrika het gister hulle eerste sterftes aangekondig, wat heel verstaanbaar is. Die virus gaan eventually orals …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 2 – Wat kan ek stream?
Check hom

Here are 21 memorable movie quotes. Which are your favourites?

In Movies en TV deur griffin

Go find some more epic quotes for yourself from our top 10 movies and TV series picks from the Plumlist: 10# Killer Inside: A US sport star’s downfall with troubling parallels for South Africans Aaron Hernandez’s rise to Super Bowl stardom from humble beginnings in Connecticut was, in many ways, the epitome of the American dream, and the downfall of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHere are 21 memorable movie quotes. Which are your favourites?