Check hom

Coelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Dinge raak al hoe besiger, nê. So, ek gaan net so vinnige een vandag gooi. So many streams so little time. Wie het my moerse beïndruk die afgelope tyd? Die Coelacanth Drinking Club se live stream Saterdag op die Homestage platform was jare se pret. Jaco Mans het ge-joke dat baie van die songs Die Bones se B-span materiaal is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesCoelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!

Coronavirus Lockdown Dag 50(!!!!!) – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Dag 50! Waddefok is even happnening, huh? Ek gaan vir julle met ‘n moerse kort preek die naweek instuur – die voices of reason raak al hoe minder daarbuite in Facebook-land. Daar was eintlik baie min om mee te begin, actually, maar die covid19-fokop skyn ‘n moerse bright torch op al jou nie-so-bright vriende, familie en kennisse. ‘n Basic resep …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 50(!!!!!) – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 42 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Fok, het jy gesien? Jy kan sommige mense nie vir 42 dae alleen los nie of die conspiracy theories bars orals los. Meestal in hulle broek van al die boners wat dit mense gee. Die nuutste hierdie week is nole op Facebook wat nou insist om daai fokken Plandemic “documentary” te versprei. By the waay, daai was sopas die regte …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 42 – Wat kan ek stream?
Check hom

Coronavirus Lockdown Dag 27 – Wat kan ek stream?

In Movies en TV deur griffin

Welkom by dag 27 uit 2204 van die coronavirus lockdown. Die wêreld soos jy hom ken, is vir altyd verander. Dit sink nog nie in nie, maar jy sal sien waneer die lockdown gelig word. Dalk nie dadelik nie, maar reality sal jou baie vinnig ‘n PK gee. Dinge gaan nie terugkeer na normaal nie en hoe vinniger jy daarmee …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCoronavirus Lockdown Dag 27 – Wat kan ek stream?