Dis soms moeilik om kop te hou met al die reekse wat mens stream op al die verskillende platforms daarbuite. Die main rede hiervoor is dat meeste van ons die reekse binge, dan aanbeweeg na die volgende reeks en dan te vergeet om ons ou gunsteling reekse te weer op te soek om te check of daar al nuwe seasons …
Looks like we will have some AC to stream some DC this weekend?
Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from The Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime: #10 Zack Snyder’s Army of the Dead: Ocean’s Eleven meets Dawn of the Dead Director Zack Snyder never disappoints, and Army of the Dead …
Kick-ass movies uit die 2000’s wat 15 jaar en ouer is!
Ons gaan hierdie artikel probably in drie dele moet opsplit oor so paar weke om dit meer verteerbaar te maak, want ons het op meer as 30 kick-ass movies afgekom uit die 2000’s wat 15 jaar en ouer is, wat jy kan stream! As jou wiskunde nog sharp is, sal jy kop dat ons dus na movies gaan kyk wat …
Die USA election en politics. Wat ‘n fokken gemors! Stream hierdie outjies en educate jouself so bietjie.
Dis nou twee dae na Amerika se election en die moerse tight race tussen Donald Trump en Joe Biden is nogal ‘n fuck show of note. Biden gaan op die ou einde die medalje vat maar dit moet eintlik fokken glad nie ‘n tight race wees tussen die twee krimpies nie. Daar is letterlik duisende redes hoekom Donald Trump nie …