Check hom

Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë met sterk arms. Voor Covid-19 moes ek pret (onder andere) in ‘n hele ander lig beskou het as ander mense. As ek ge-travel het was die hele trip in onsekerheid gehul. Ek was nog nie by …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSuid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!
Check hom

STRAB – Fees van liefde, musiek en muskiete

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Woorde deur Katvrou (fotos deur Carina Laubscher en Sarel Cilliers) Die gewaarwording begin met die tientalle enorme vragmotors wat by ’n mens verbydonder, maar dis eintlik die diere langs die pad wat vir jou wys jy’s amper daar. Hulle slof met stofhoewe deur die slaggate ­– knorrige beesgevrete, klein bokke met wippende boudvlaggies en narkoleptiese donkies. Kosibaai se grenspos is naby. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeSTRAB – Fees van liefde, musiek en muskiete
Check hom

Strab – Plek van seesand, bier, muskiete en kitare

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Fotos & woorde: Katvrou Dit is straks geriefliker om na ’n musiekfees te ry. Reis is ’n ander storie. Ry is om die hoek. Oppikoppi, Innibos, Aardklop, daai dinge. Reis beteken minstens nege ure op die pad, dooie boude, vaak capuccino’s by petrolstasies, blaasontsteking van al die knyp (sommige toilette lyk melaats), massiewe petrol- en tolhekskade en ’n stywe nek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeStrab – Plek van seesand, bier, muskiete en kitare
Check hom

STRAB 2015 voel soos gister. En dit was kaklekker!

In Watkykjy Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Die Rolbees was bietjie STRAB toe. Eerste keer dat die kreupel sy wiele in Moz gaan rol het. Goue sonsondergange, klein “eiland shack”, bars en eetplekkies, mal fokkers wat op die sandpaaie rondcruise in 4×4’s, warm bokkies in bikinis, ‘n warm somer turquoise see en die reuk van prawns, pregos en peri-peri hoenders wat in die lug hang. Dis Ponta …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSTRAB 2015 voel soos gister. En dit was kaklekker!