Check hom

Darklands – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Darklands is ‘n Local Lego animation in Afrikaans deur ‘n YouTube channel genaamd Zombie Lunch Films. Die movie is net so onder 8 minute lank en die animation self is fokken goed gedoen. Op ‘n tegniese aspek  voel ek  nogal let down deur die  sound design. Om Lego te animate of om enige stop motion  te animate for that matter, …

Share dit faktap
griffinDarklands – kragtige kortes