Check hom

Star Wors – ons Krismis helde is terug

In Fokken Main Videos deur griffin

Ons vier helde is terug na hulle Krismis saam spandeer het. In hierdie avontuur is hulle gewikkel in 'n intense inter-planetary stryd. Wonder wat volgende maand gaan gebeur … Hierdie post is 46 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,615,623 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStar Wors – ons Krismis helde is terug

Sipho tune Steve Hofmeyr.

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Ek het vir Sipho Hlongwhane van Mail & Guardian se Thoughleader gevra of ons sy ope brief aan Steve Hofmeyr hierso op Watkykjy kan drop, want dan hoef ons nie een te skryf nie. Sipho, bly net weg van Sun City se Palace af as Steve ook daar is. Netnou eet hy jou een teen die oor met ‘n teekoppie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSipho tune Steve Hofmeyr.