Net om jou vinnig op spoed te bring – in Amerika is daar vier major prestigious award ceremonies vir die uitvoerende kunste: jy kry die Grammy Awards (musiek), die Oscars (movies), die Tony Awards (verhoog) en die Prime Time Emmy Awards (TV vermaak). Hierdie jaar se contenders is die afgelope Dinsdag, 12 Julie, bekend gemaak en die actual prysuitdeling vind …
5 nuwe reekse wat about al die genres cover en jou vir ten minste 2 weke sal besig hou!
Vir hierdie naweek se kykgenot het ons voorstelle vir befokte reekse wat in almal se smaak sal val. Daar is ‘n biografiese drama, crime & mystery, ‘n horror comedy, ‘n comedy drama, ‘n adventure fantasy drama en ‘n superhero action adventure comedy wat jy nie wil misloop nie! Jy gaan beslis nie genoeg tyd kry om alles oor die naweek …