Check hom

Moenie uitmis nie! Moerse vinyl market in Pretoria hierdie Saterdag!

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

As jy ‘n gereelde visitor van Stash Records se vinyl market by Lucky Rodrigo is sal jy weet dat jy altyd moerse lekker plate daar kan optel. Hierdie Saterdag moet jy seker maak jy is daar as die storie 11am begin want jy gaan eerste moet wees om ‘n befokte collection op te tel – myne. Check, die storie is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoenie uitmis nie! Moerse vinyl market in Pretoria hierdie Saterdag!