Check hom

Die Springbok Nude Girls se documentary is uiteindelik online!

In Snotstories, Watkykjy Reviews deur griffin1 Eiertjies

Die Springbok Nude Girls het die Suid-Afrikaanse rock scene in 1994 vir ewig verander. Arno Carstens, Francois Kruger, Theo Crous, Arno Blumer en Adriaan Brand het eiehandig ‘n ongeëwenaarde genre geskep wat moeilik in ‘n bokise geplaas kan word. Hierdie tipe movement (for the lack of a better word) het vanuit Stellenbosch die fondasie gelê vir wat later die Bellville …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Springbok Nude Girls se documentary is uiteindelik online!
Check hom

Die Springbok Nude Girls doccie gaan fokken ass kick!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Uiteindelik het iemand dit goed gedink om ‘n doccie te maak oor The Springbok Nude Girls, een van SA se grootste rock bands. Fokkit, hierdie lyk of dit kiefpiele gaan wees. Dit gaan dik memories terugbring. Kan jy onthou waar jy hulle die eerste keer live gesien het? Vir ons gomgatte was dit in McCoy’s in Snortoria. Fokken goeie tye. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Springbok Nude Girls doccie gaan fokken ass kick!