Check hom

Kuif en Baard se vinyl album hit list vir Oktober 2019

In Kief musiek deur griffin

Kuif & Baard is die kiefste en coolste barber shop wat jy in Pretoria (Erasmuskloof) sal vind. Hulle spesialiseer in moderne barbering tegnieke, gepaardgaande met tradisionele dienste vir mansversorging. Volg hulle op Instagram en meer belangrik, gaan check gerus hulle Facebook page uit vir hulle kontakdetails asook ‘n lys van dienste wat hulle bied, soos haarsny, fade cuts, signature cuts, …

Share dit faktap
griffinKuif en Baard se vinyl album hit list vir Oktober 2019
Check hom

Merry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!

In Rolbees Reviews deur griffin

Rolbees het vir ons almal ‘n moerse lekker playlist vir Kersfees gaan staan en opstel. Ons het hom gisteraand uitgetoets met so paar tjommies vir ons jaarlikse buddy get together en daar is ‘n hele paar lekker surpises in die mix! Dis ‘n interessante, onverwagse lys van 71 songs wat  presies 4 ure cover, so jy kan hom vandag of more tydens …

Share dit faktap
griffinMerry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!
Check hom

‘n Piele playlist – Rolbees Reviews Volume III

In Rolbees Reviews deur griffin

Net so vinnige announcement op hierdie poeswarm Donderdag. Ons weet jy wil huis toe gaan. Og maybe wil jy net swem. Ons het tunes, my broe. Fokken dik tunes. As jy nou ‘n piele playlist soek wat SA se rockmusic redelik goed verteenwoordig vir 2018, kan jy gerus luister na Rolbees se nuutste lysie. Hy trek nou al by Volume …

Share dit faktap
griffin‘n Piele playlist – Rolbees Reviews Volume III
Check hom

Rolbees Reviews Volume II – ons Spotify alweer

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Griffin het gister ‘n detailed artikel geskryf oor Spotify maar ek wil ook net eers vinnig noem hoe befok dit is! Ek het nog altyd gemakliker gevoel voor ‘n CD of vinyl player as op meeste digital music services. Google Play het dinge makliker gemaak, maar ‘n paar tjommies (including Griffin wat my op hulle family package gesit het) moes my …

Share dit faktap
RolbeesRolbees Reviews Volume II – ons Spotify alweer