Check hom

Bafana Bafana kan actually vanaand Nigeria se ass kick!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Cricket World Cup in 2019 was ‘n fokken disaster vir die Proteas gewees. En ek sê “was” asof dit al ‘n ruk lank verby is, maar actually word die final eers komende Sondag gespeel en op hierdie stadium is dit enige iemand se raaiskoot wie met die beker gaan wegstap by Lords. Wat ek wel weet is dat ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBafana Bafana kan actually vanaand Nigeria se ass kick!
Check hom

Bloed, snot en tande – ‘n sportberig deur Eencap

In Snotstories deur griffin13 Eiertjies

Die bloed gaan loop en die hoere gaan huil Saterdagaand wanneer IBF, WBO en IBO kampioen Wladimir Klitschko en WBA champ David ‘the Haymaker’  Haye in die kryt klim om mekaar te bliksem tot die al die groot wêreld swaargewigtitels net een eienaar het. Die twee yskaste met handskoene tune mekaar nou al vir maande kak so dit is nou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBloed, snot en tande – ‘n sportberig deur Eencap
Check hom

Hoeveel skille? Jirre ou.

In kak nuus deur griffin11 Eiertjies

(shot, Melt) Hierdie post is 100 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,183,871 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoeveel skille? Jirre ou.
Check hom

Sport met Gomsnuiwer #1

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Gomsnuiwer) Ja, fok wat kan ek sê. Verlede naweek se sport het die spreekwoordelike ass gekick. Kom ons begin sommer by die rugby en die huidige punte stand van die Kerriebeker. En ja, ek gaan net een fokken game cover . So die van julle van wat die (Sirkus) Leeus ondersteun, “Jammer om te hoor.” Rugby Die WP het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSport met Gomsnuiwer #1