Check hom

Spoorloos: Steynhof – ‘n befokte suspense reeks in Afrikaans!

In Movies en TV deur griffin

Meer as gereeld klink Afrikaanse TV reekse se name pretty fokken lame in, wel, Afrikaans. Egoli – Plek Van Goud is byvoorbeeld ‘n toutologie, want Egoli beteken letterlik reeds “plek van goud”. Dit is soos om van ‘n ronde sirkel te praat. Die sirkel is reeds rond, jou nool! Sonkring, daai lekker show uit die 80s, aan die ander kant, …

Share dit faktap
griffinSpoorloos: Steynhof – ‘n befokte suspense reeks in Afrikaans!