Check hom

Stop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!

In Movies en TV, Snotstories, Sport deur griffinRek jou bek

Van vandag af *trompetgeskal* is sport officially op Showmax se spyskaart in Suid-Afrika! Dit geld nie net vir jou regular magazine tipe shows nie, want die ouens by Showmax vat uiteindelik daardie leap of faith met hulle nuwe vermoë om games te live stream en dis ‘n eerste vir Suid-Afrika! Wel, tegnies ‘n tweede, want jy kan reeds sport stream …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!