Check hom

Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf – EGGO

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee album, ‘Volume’, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep, hulle negentigs invloede in die huidige digitale- stroom- era inspan. ‘Volume’ spog met ‘n eklektiese mengsel van akoestiese treffers, pop-punk, synth-ballades en so bietjie electro-folk vir `n uitsonderlike audio umami. Hunter Kennedy vertel dat hy uit sy nate is oor die uitreiking van die …

Share dit faktap
griffinDie Heuwels Fantasties & Spoegwolf – EGGO