Fok dis vir my weird – vandat die gebruik van dagga legal gemaak is, rook about fokken niemand dit meer nie. So asof die avontuur en excitement van jouself skuldig maak aan iets onwettig doen, by die voordeur uit is. Kyk, ek is nie iemand wat oor die algemeen met zolkoppe uithang nie. Die fok weet ek het nie tyd …
Share dit faktap