Check hom

Watkykertjie en sy tjommies beleef Splashy Fen 2014.

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Ronster Zero four hundred hours, Donderdagoggend 18 April rapporteer ses festival-fikse manne vir rock 'n roll diensplig. Hierdie manne sal deur daai ou oom in Meet the Fockers as “in the circle of trust” beskryf word. Goeie pêlle jy, weet. Ons is oppad om ‘n massive roadtrip expedition aan te vat Splashy Fen toe. In Underberg, in die Natal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeWatkykertjie en sy tjommies beleef Splashy Fen 2014.