Ek het nog my hele lewe lank 'n haarsny vir granted gevat. Ten spyte van alles wat verkeerd kan loop gaan dinge gewoonlik nogal smoov en 'n ou lyk ook half olraait virrie vye. Ek onthou toe ek 'n laaitie was het ek na my Oupa se barber toe gegaan. Dit was 'n moerse cool plek in Benoni, Oscars, en …
Share dit faktap