Check hom

Rolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Awe Masekinners! Donderdag reviews in da house! Hou op werk – jy gaan nie ‘n goue sterretjie kry nie! Werk suig, ons weet! Wel, nie ons werk nie – meeste van julle s’n. Shame, check maar eerder dié shit uit. Die Rolbees vra moeilike vrae oor Karen Zoid se nuutse poging, fokken verloor dit toe hy Austin Mahone hoor en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees kry ‘n vieslike curve ball – Austin Mahone ( hy review ook Karen Zoid en Soundgarden)

Watkykjy exclusive: Luister na Soundgarden se nuwe album – King Animal.

In Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Hey maats, gee Soundgarden se nuwe album, King Animal bietjie 'n luister. Dis 'n lekker pre-release stream en is slegs op Watkykjy beskikbaar. Die album kom 16 November uit en ons sal vir-fokken-seker vir julle bietjie van die copies gee. Hoe klink vyf copies vir vyf wenners? Ons maak dit sommer die exclusive album. Meer info volgende week. Nouma fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy exclusive: Luister na Soundgarden se nuwe album – King Animal.