Check hom

Kar ‘n stuk kak? Lae selfbeeld? Dice jy graag?

In Fokken Zef Videos deur griffin14 Eiertjies

Nou kan jy soos nog 'n groter poes lyk in jou Corsa, Atos, Chevy Spark of Ford KA. Check, ons weet jou kar het fokol tussen die bene. Nul ballas. Moenie worry nie, julle maak mos gewoonlik op vir wat daar te kort is met dubbel kazozpype en soundsystems wat meer as jou kar se versekerde waarde is. Kom ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKar ‘n stuk kak? Lae selfbeeld? Dice jy graag?