Check hom

Zuma… Ek bedoel Ou Skillie se staatsrede

In Zefgatte in die nuus deur Chopper Charlie

Dis belangrik dat jy weet wat in President Zuma se Staatsrede gesê is gister. Soos in poes belangrik. Jy bly mos in Suid-Afrika. Mos. Die goeie nuus is dat ons hier by Watkykjy dit vir jou opgesom het in ‘n kort video wat omtrent ‘n minuut lank is. Kyk hier na die video: Wag, wag… Nou voor jy dink ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieZuma… Ek bedoel Ou Skillie se staatsrede