Check hom

Son Of Hawk! Dis Maandag! Fok Maandag! Maak geraas!

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Kom ons skop hierdie Maandag sommer kaalvoet in sy fokken ballas met kaklekker proper rock ‘n roll soos net Suid-Afrikaners dit kan opdis! Son Of Hawk is ‘n rock band wat op die oomblik nie lyk of hulle ‘n huis het tussen Pretoria en J-Bay nie, maar dit maak nie saak nie. Heine van der Walt, (guitar & vocals), Dale …

Share dit faktap
griffinSon Of Hawk! Dis Maandag! Fok Maandag! Maak geraas!
Check hom

Son of Hawk – Son of Hawk

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Hierdie week het ek weer ‘n band onder die mikroskoop wat bittermin tekort aan talent en skills het. Hierdie debuutalbum drop eers in Augustus, so ons sal julle weer later op hoogte hou, maar ek wou bietjie ‘n exclusive review doen vir ‘n change. Noem dit maar ‘n teaze with some rock and roll sleaze! Ek kry soms musiek by …

Share dit faktap
RolbeesSon of Hawk – Son of Hawk