In ‘n era waar die fokken pandemie ‘n groot gedeelte van die wêreld tot stilstand gedwing het, streef die eteriese rockgroep SOM, daarna om produktief te bly. Hulle debuutalbum The Fall het in 2018 uitgekom en die ouens het beplan om die volgende een in 2020 uit te reik, maar die lockdown het dit opgefok en die manne het ge-improvise …