Check hom

Sigue Sigue Sputnik – Die 80s se grootse sell-outs!

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Die grootste bedrogspul in die geskiedenis van rock and roll het sonder twyfel plaasgevind in die eighties. Ja, Milli Vanilli ook, maar hulle was net amateurs. Letterlik. Tony James en Neal X het Sigue Sigue Sputnik begin in 1982. Die naam verwys na ‘n Russiese straatbende. Tony James was een van daai perde wat van punk af new wave toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSigue Sigue Sputnik – Die 80s se grootse sell-outs!