Check hom

Significant Other – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

In hierdie suspense kortfilm sukkel ‘n couple om oog tot oog te sien wanneer ’n geheimsinnige rooi bol in hul nuwe huis verskyn. Ons het dit alles gesien wanneer dit kom by horror-kortfilms – killer krismisbome, zombie kinderoppassers, ‘n sataniese kitaar… –  so dit gaan baie vat vir ‘n film om uit die niet te kom en ons skielik bang …

Share dit faktap
griffinSignificant Other – kragtige kortes