Check hom

Sex in Afrikaans – Rian Van Heerden gesels oor nuwe kontroversiële Afrikaanse doccie wat op Valentine’s Day drop.

In Movies en TV, Snotstories, Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Check, die meerderheid Afrikaners like dit net mooi fokol om oor seks te praat nie.  Behalwe vir missionary  position binne ‘n huwelik eenkeer per kwartaal, is seks ‘n vuil gedoente vir mense met ‘n bybel in die bedkassie. Maar hierdie komende Maandag, nogal op Valentine’s Day, gaan Suid-Afrika beslis daaroor gesels. Rian Van Heerden is bekend daarvoor dat hy soms …

Share dit faktap
griffinSex in Afrikaans – Rian Van Heerden gesels oor nuwe kontroversiële Afrikaanse doccie wat op Valentine’s Day drop.
Check hom

Raised by Wolves season 2 is hier!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het verlede naweek toe wragtig uitge-chicken en toe glad nie die nuwe horror reeks Chucky begin kyk waaroor ek verlede week so vreeslik ge-brag het nie. OK, kom gebruik die verskoning “ek het eintlik net vergeet”, en stel sommer nou ‘n reminder op my foon en hoop dat ek gaan kans kry vir dit, want ek het op hele …

Share dit faktap
griffinRaised by Wolves season 2 is hier!
Check hom

Neil Sandilands gesels oor die Die Groot Niks – ‘n moerse lekker nuwe reeks oor die Namibwoestyn

In Movies en TV, Snotstories deur griffinRek jou bek

Die Namibwoestyn is by verre die heel coolste plek op aarde wat ek sover in my lewe besoek het. As jy nog  nie daar was nie, sou jy miskien dink dat dit net ‘n groot spasie vol fokol is. Jy sou ook 100% korrek wees, maar dis waarin die bekoorlikheid van die plek lê. Daar is eintlik baie in daardie …

Share dit faktap
griffinNeil Sandilands gesels oor die Die Groot Niks – ‘n moerse lekker nuwe reeks oor die Namibwoestyn
Check hom

Het jy geweet dat daar ‘n reeks oor Chucky van Child’s Play is en dat dit actually fokken goed is?

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek probeer steeds om deur al 15 reekse van Supernatural te draf en ek trek nou eers halfpad deur season 3 se epsisodes. Wat ek eintlik mee besig is, is om myself te probeer train om weer horror movies en reekse te kan kyk sonder om in die bed te spis. Soos terug in die goeie ou dae van standerd …

Share dit faktap
griffinHet jy geweet dat daar ‘n reeks oor Chucky van Child’s Play is en dat dit actually fokken goed is?