’n Vrou wat die tyd wat verbygaan nie kan verdra nie, suig almal en alles wat sy liefhet in haar in om hulle vir altyd by haar te hou. Uiteindelik verander sy in ‘n moerse black hole. ‘n Duisend onveranderlike jare gaan binne haar donker omhelsing verby totdat die Singularity eendag wakker word. Hierdie post is 32 keer in totaal …
Yellow Belt Fury – kragtige kortes
Ons skop 2022 se kortfilms af met aliens, karate en badass chicks! Nadat Sofia se man brutaal vermoor word deur aliens tydens ‘n invasion, vra sy haar plaaslike sensei hom haar training in selfverdediging te gee. Uitstekende editing en vinnige pacing wat jy moerse sal geniet in hierdie klein, komiese 5-minute fliek1 Hierdie post is 97 keer in totaal …
Martha the Monster – kragtige kortes
In ‘n wêreld waar mense saam met monsters woon, bevind Martha haarself met ‘n moerse identiteitskrisis. Die animasie in hierdie 15 minute kortfilm is net absuluut fokken fantasties! Hierdie post is 145 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,237,477 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Second Best – kragtige kortes
Second Best is ‘n kortfilm oor identiese Rusiese tweelingsusters en hul stryd om hulle dominerene ma ‘n ding of twee te wys. Nouchka se ritmiese gimnastiekloopbaan steel die kollig wat ‘n kompeterende wedge dryf tussen haar en haar suster, Velika. ‘n Wending in sake ontwaak egter die krag van hulle tweelingverbinding wat dikwels so kenmerkende eienskap van tweelinge is. …