Check hom

Lamgatte, vetgatte, luigatte, krimpies en hipsters – wie soek Rolbees se wiele? Hy swaai sy Shoprider.

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Rolbees het onlangs vir homself ‘n moerse fancy nuwe electric scooter gekoop waarmee hy die Ooste van Pretoria platry. Hy het ‘n meer next-level een gekoop om by sy needs aan te pas. Sonder hierdie upgrade sou hy byvoorbeeld nie op daai befokte Blues Cruise kon gaan nie, maar in general was die upgrade ook nodig gewees vir alledaagse takies. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLamgatte, vetgatte, luigatte, krimpies en hipsters – wie soek Rolbees se wiele? Hy swaai sy Shoprider.