Check hom

Emergency Action Plan – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Emergency Action Plan is ‘n satiriese kortfilm oor shootings en bied instructional videos oor hoe om ‘n aktiewe skietaanval te oorleef. Bietjie ‘n kykie na radikalisering en paranoia. Fokken weird maar interessante keuse vir subject matter. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEmergency Action Plan – kragtige kortes