Check hom

Ons gesels met Bennie Fourie (Dodgy Mike) en Mila Guy (Melanie) oor die super funny Afrikaanse komediereeks, Hotel!

In Movies en TV, Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Dis een van daai lag met ‘n traan vibes. Die immergewilde en skreeusnaakse Afrikaanse komdiereeks, Hotel, se eerste episode van die vyfde en finale seisoen het verlede week op kykNET begin uistaai. As jy dalk eers moet opvang, kan jy die eerste vier seisoene gou op Showmax gaan binge voor jy oorskuif na DStv catch-up om die nuwe seisoen te …

Share dit faktap
griffinOns gesels met Bennie Fourie (Dodgy Mike) en Mila Guy (Melanie) oor die super funny Afrikaanse komediereeks, Hotel!