Check hom

So long, Shivas Rock and thank you for the fishy smell…

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

Shivas Rock is probably die sifste club in Pretoria daar op die hoek van Hillside & Rodericks in Lynwood. Hulle voel ‘n fok vir local musiek en die kak het Vrydagaand behoorlik by hierdie hool gespat. Boonop het die eienaar soos ‘n fokken kleuter tekere gegaan op social media wat steeds nie verwyder is nie. Fokken slow car crash se ma. Julle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo long, Shivas Rock and thank you for the fishy smell…