Check hom

PK van die maand: Oktober 2016 – Shaun Abrahams

In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. Wie is die vyfde ontvanger van hierdie gesogte toekenning? Shaun Abrahams, kom kantoor toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand: Oktober 2016 – Shaun Abrahams
Check hom

Vat Vyf! Week 41 van 2016 – Suid-Afrika word ge-ShaunAbrahams. Even die Springbokke.

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Van optog hou tot aftog blaas… 1) Wat is ou Zoom-zoom se gunsteling dans? Die Fok-strot. Want hy voel blykbaar ‘n fok vir die wurggreep waarin die land tans is. Terwyl universiteite brand en die rand laer daal as ‘n wulpse halslyn, fuif hy op ‘n staatsbesoek in… waar anders… Naai-robi. 2) #FeesMustFall is fokken orals. Maar ongelukkig verwys dit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 41 van 2016 – Suid-Afrika word ge-ShaunAbrahams. Even die Springbokke.