Shantal Monique het ‘n klein dorpie buitekant Seattle grootgeword met die droom om ‘n model en actress te word. Op 19 het sy egter besluit om haar klere vir Playboy uit te trek. As mens so na haar Instagram account kyk, lyk dit nie of sy intussen weer veel klere begin aantrek het nie… Hierdie post is 736 keer in …