Sjampoe beteken nie dieselfde vir almal nie. Party ouens was sommer hulle bleskoppe met standard issue blouseep terwyl metro-males en girls oor die algemeen bietjie meer selective is. Dis sjampoe en conditioner en hot (air) treatment en buisies en pipette en fok weet wat nog. Generally is sjampoe maar fokken weird. Die woord is so simpel om te spel met …
Share dit faktap