Check hom

Shadowcats is die fokken Pretoria rock en roll party waarvoor jy gewag het!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Shadowclub en Leaky Tap Brewery was hard aan die kook en borrel diep agter die skerms en het sopas laat weet dat hulle nuwe bier, Dog Teeth, nou uitendelik reg is om in daai gat in jou gesig afgegooi te word. Die bier kry sy naam van een van die tracks op hulle nuwe album, Big Green Mamba Dream. As jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinShadowcats is die fokken Pretoria rock en roll party waarvoor jy gewag het!
Check hom

Die Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Ons het Saterdag 'n fokken vet party gegooi by Arcade Empire met Man As Machine, CrashCarBurn en Shadowclub. Fokkit, en die bands het gejol asof dit hulle laaste gig op aarde was. Ons is besig om die volgende Watkykjy parties te reel vir April en Mei, so ons sal julle op hoogte hou van wat, hoe, waar, wanneer hoeveel en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Watkykjy jol by Arcade Empire – Foto’s en video.
Check hom

Watkykjy party: Shadowclub en ‘n GoPro.

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ons het die naweek 'n dik party gegooi by Arcade Empire in Pretoria saam met Man As Machine, CrashCarBurn en Shadowclub. Dit was kakhard. Mense het nog Sondag in die bed gelê en huis met hangovers. Ons het vir Louis Roux, Shadowclub se bassist, 'n GoPro Hero3 in die kloue gestop om op sy bass te plak sodat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy party: Shadowclub en ‘n GoPro.