Check hom

Van Sesame Street tot Michael Jackson – 4 easy doccies vir Sondag se bierfees hangover (of vandag s’n)

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dié van julle  wat vandag leave igesit eht was fokken slim gewees. Ek hoop jy is besig om ‘n befokte super langnaweek te  geniet. Sommige van ons freelance fokkers moet  meeste van die tyd publieke vakansiedae prysgee omdat ons base konte is.  Die upside is dat ons ook darem op random tye kan besluit om af te vat en op …

Share dit faktap
griffinVan Sesame Street tot Michael Jackson – 4 easy doccies vir Sondag se bierfees hangover (of vandag s’n)