Stadig ou perd, ek sê nie movies oor serial killers is presies die teenoorgestelde van romantic comedies nie – dis probably net die verste daarvan verwyderd. Dit en horror, skiem ek. Warm en fuzzy met trane van blydskap versus kak en hare en angs. Ons het vanoggend so bietjie valentines vibes gegooi, so gaan krap daar rond as jy en …
Share dit faktap