Check hom

Sepulturaaargh, Groinchurn en ING moer Kaapstad met die kop

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Sepultura was een van daai bands waarmee ek grootgeword het. Ek onthou nog die eerste keer wat ek Arise gehoor het en myself amper bekak het van opgewondenheid. Soveel krag, spoed, agressie. Dis mos net wat ‘n standerd agt puisiegevreetjie in Vereeniging nodig het. En later jare, as doosdronk studente het ons in Shaft in Pretoria saam met die boneheads …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieSepulturaaargh, Groinchurn en ING moer Kaapstad met die kop
Check hom

“We know, after playing so many years, which songs get people crazy…” – Wat Kyk Jy? interviews Derrick Green from Sepultura

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Sedert die vroeë negentigs skud ek al my kop op Sepultura, die legendariese geraasmakers van Brasilië wat verlede jaar hulle nuutste album “The Mediator Between Head and Hands Must be the Heart” vrygestel het. Die album is ‘n bedonnerde ene. Heavy, hard en aanhoudend. In Sepultember is die manne hier, in Suid-Afrika, vir die eerste keer sedert hul eerste SA …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper Charlie“We know, after playing so many years, which songs get people crazy…” – Wat Kyk Jy? interviews Derrick Green from Sepultura

Kooooorn! Bloody Korn!

In Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Korn en Andreas Kisser en Derrick Green van Sepultura perform die metal anthem 'Roots Bloody Roots' voor duisende Brazilian fans by 2013 se Monsters of Rock in São Paulo. Hierdie post is 81 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,452,526 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKooooorn! Bloody Korn!