Check hom

Selena Gomez – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Selena Gomez is een van daai former child actors wat deur die Disney worsmajien gedruk is en finally aan die ander kant uitgekom het met ‘n suksesvolle music career. Sy sluit aan by outjies soos Britney Spears, Miley Cyrus, Jonas Brothers, Justin Timberlake, Christina Aguilera, Demi Lovato en Hilary Duff. Sy het haar big break gekry op Wizards Of Waverly …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSelena Gomez – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Victoria’s Secret Angels en Selena Gomez. Grrrr!

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Daar het eergister ‘n oulike videotjie op YouTube sy kop uitgesteek. Selena Gomez (wat self glad nie haar ma se lelikste kind is nie) het so maand of wat terug rehearse vir haar optrede vir volgende week se Victoria’s Secret Fashion Show. Daai show war kakwarm meisies in klein onderbroeke en groot vlerke rondloop oor die catwalk. Met so bietjie behind …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVictoria’s Secret Angels en Selena Gomez. Grrrr!