Check hom

M52 – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin1 Eiertjies

Die 52 in M52 staan vir die hoeveelheid weke in ‘n jaar en ek neem aan die M staan vir “movie”. M52 is ‘n 10-minute animation wat oor ‘n tydperk van ‘n jaar gemaak is as ‘n kreatiewe uitdaging. Die resultaat is ‘n verrassende en onverwagse sci-fi adventure wat afspeel in die distant future. Moerse befokte konsep! Checkityt!  M52 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinM52 – kragtige kortes
Check hom

Decommissioned – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

‘n Befokte kort sci-fi horror van net oor die ses minute lank oor ‘n astronaut op die International Space Station wat iets fokken weird sien wat op pad na hom toe is. Fokken cool gedoen! Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,834,688 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDecommissioned – kragtige kortes